Logo
web uni tv guide

Vreemder As Fiksie

144RealiteitPG13

Trauma en Spiritualiteit - Vreemder As Fiksie - S1

Video
10 Junie

Die kunsterapeut Karen de Kock, vertel ons meer hoe trauma of siekte kan lei dat 'n mens meer oop is om ander dimensies en dinge wat ons nie noodwendig kan sien nie, te ontvang of te ervaar. #VreemderAsFiksie, Maandae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.