Logo

Hoe Jéan haar lewe omgedraai het - Vreemder As Fiksie

Video
17 Junie

Ons ontmoet Jéan wat vir 22 jaar verslaaf was aan dwelms en 20 jaar op straat gewoon het, en hoe sy haar lewe verander het na haar broer se dood. #VreemderAsFiksie, Maandae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.