Logo
web uni tv guide

Vreemder As Fiksie

144RealiteitPG13

IVF Swangerskappe - Vreemder As Fiksie

Video
03 Junie

Ons ontmoet Merwede en Merelda wat gelyk deur middel van IVF swanger geword het, maar terwyl een sussie 'n gesonde drieling gekry het, is die ander suster se vierling kort na geboorte oorlede. #VreemderAsFiksie, Maandae om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.