web uni tv guide
Welkom by Pronk Primêr, ’n laerskool in ’n klein dorpie, waar ’n wiskunde-onderwyseres, Ada, terugkeer na haar alma mater en waar van haar skoolvriende – Earl, Charl, Driena en Filip – ook skool hou.
web uni tv guide

Pronk Primêr

144KomediePG13

Die Noodhulpinspekteur - Pronk Primêr

Video
29 Julie

Die noodhulpinspekteur lewer ’n verrassingsbesoek af by #PronkPrimêr, maar iemand is nie reg vir die inspeksie nie... 🩺 Skakel in om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. #PronkieTrots