Logo
Welkom by Pronk Primêr, ’n laerskool in ’n klein dorpie, waar ’n wiskunde-onderwyseres, Ada, terugkeer na haar alma mater en waar van haar skoolvriende – Earl, Charl, Driena en Filip – ook skool hou.
web uni tv guide

Pronk Primêr

144Komedie13

'n Rekord-oorlog - Pronk Primêr

Video
08 Julie

Episode 2 van #PronkPrimêr bring 'n gasvrougeleentheid en 'n rekord-oorlog! Moenie vanaand misloop nie, net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream. #PronkieTrots