kyknet channel logo

KOPSKUIWE VIR DIE NUWE JAAR - SPREEKKAMER - 17 JANUARIE 2022

Video
18 Januarie

KOPSKUIWE VIR DIE NUWE JAAR - SPREEKKAMER | 17 JANUARIE 2022 | kykNET Life coach Maryke Groenewald gee raad oor die kopskuiwe wat nodig is vir 'n goeie jaar. Sy praat ook oor hoe ons kan voorberei op die moontlikheid dat daar dalk weer inperkings mag wees in 2022. MIND SHIFTS FOR THE NEW YEAR- SPREEKKAMER | 17 JANUARY 2022 | kykNET Life coach Maryke Groenewald gives advice on mind shifts necessary for a prosperous year. She also touches on how to prepare for the possibility of more lockdowns in 2022.