RAAD VAN 'N PERSOONLIKE AFRIGTER - SPREEKKAMER | 27 SEPTEMBER 2021 | kykNET
Natasha Adams deel 5 beginsels wat goed werk vir die kliënte wat sy afrig. Sy sê jy moet jou eie beweegredes verstaan, jy moet doelwitte stel, jy moet nie oorhaastig wees vir resultate nie, jy moet jou kos vooraf maak en jy moet verantwoordbaar wees teenoor iemand.
TIPS FROM A PERSONAL TRAINER - SPREEKKAMER | 27 SEPTEMBER 2021 | kykNET
Natasha Adams shares 5 tips that work well for the clients she trains. She says you have to understand your own motivation, you have to set goals, you shouldn't be in a rush to see results, you should make your food beforehand, and you should have an accountability partner.