LEANDIE DU RANDT SE NUWE BOEK - SPREEKKAMER | 25 OKTOBER 2021 | kykNET
Leandie du Rant vertel ons meer oor haar nuwe boek My hacks vir die lewe. Sy deel raad vir produktiwiteit, rus, lekker eet en oefen.
LEANDIE DU RANDT'S NEW BOOK - SPREEKKAMER | 25 OCTOBER 2021 | kykNET
Leandie du Randt tells us more about her new book My life hacks. She shares hacks for productivity, rest, good food and exercise.