Kokkedoor: Vuur en Vlam
144
Realiteit
13 L
Sit aan
Nuus
Deelnemers
Hitte met Herman
Wen
“Ek is die beste braaier in SA” – Kokkedoor Vuur & Vlam
Video
10 Augustus
Die Kinkelbraaiers vertel wie hulle oorreed het om in te skryf en wie het self besluit hulle is gereed vir hierdie kompetisie. Hulle vertel ook waarna hulle uitsien.
Teken in en KYK
Up Next
’n Baie selfsugtige besluit” – Kokkedoor Vuur & Vlam
10 Augustus
“My grootste vrees” – Kokkedoor Vuur & Vlam
10 Augustus
Kobus se kwinkslae – Kokkedoor Vuur & Vlam
03 Augustus
Perfeksie – Kokkedoor Vuur & Vlam
03 Augustus
Hitte met Herman: Episode 2 – Kokkedoor Vuur & Vlam
03 Augustus
“Ek wil hom trots maak” – Kokkedoor Vuur & Vlam
03 Augustus
Jy sal ook hiervan hou
Fotos
Plaasherinneringe: Episode 9 – Plaasjapie
Die #Plaasjapie deelnemers moes in episode nege vir Karen Els en Nate Smith, onthoubraaiers van die eerste seisoen van "Kokkedoor Vuur en Vlam", gelukkig maak met lekker boerekos-disse.
Nuus
Kokkedoor: Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?
kykNET steek alreeds die vure aan vir die volgende seisoen van die gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks “Kokkedoor Vuur & Vlam” en jy kan nou inskryf vir hierdie opwindende reis!
Video
SKRYF NOU IN - Kokkedoor Vuur & Vlam
Ons is opsoek na die perfekte span-kombinasie van ’n onthoubraaier en ’n kinkelbraaier vir die tweede seisoen van die gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks #KokkedoorVuurVlam! 🔥 Skryf NOU in: https://bit.ly/4dmVm9i
Video
Ontmoet Bertus Fourie – Kokkedoor Vuur & Vlam: Onthoubraaier
Bertus is ’n bobaas-braaier en sy vuur-vaardighede het vir hom ’n plek in Ultimate Braaimaster se finaal losgeslaan. Hy is ’n wynmaker wat ook gourmet braai-spyseniering doen vir alles van intieme en spoggerige verjaarsdagpartytjies tot groot korporatiewe geleenthede met 900 gaste.