Kokkedoor: Vuur en Vlam
144
Realiteit
13 L
Sit aan
Nuus
Deelnemers
Hitte met Herman
Wen
“My grootste vrees” – Kokkedoor Vuur & Vlam
Video
10 Augustus
Vind uit waaroor tob die deelnemers van Kokkedoor Vuur & Vlam – in hierdie eksklusiewe video.
Teken in en KYK
Up Next
Kobus se kwinkslae – Kokkedoor Vuur & Vlam
03 Augustus
Perfeksie – Kokkedoor Vuur & Vlam
03 Augustus
Hitte met Herman: Episode 2 – Kokkedoor Vuur & Vlam
03 Augustus
“Ek wil hom trots maak” – Kokkedoor Vuur & Vlam
03 Augustus
“Mrs. Balls for the win” – Kokkedoor Vuur & Vlam
03 Augustus
Hitte met Herman: Episode 1 – Kokkedoor Vuur & Vlam
27 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Fotos
Plaasherinneringe: Episode 9 – Plaasjapie
Die #Plaasjapie deelnemers moes in episode nege vir Karen Els en Nate Smith, onthoubraaiers van die eerste seisoen van "Kokkedoor Vuur en Vlam", gelukkig maak met lekker boerekos-disse.
Video
“Ek is die beste braaier in SA” – Kokkedoor Vuur & Vlam
Die Kinkelbraaiers vertel wie hulle oorreed het om in te skryf en wie het self besluit hulle is gereed vir hierdie kompetisie. Hulle vertel ook waarna hulle uitsien.
Video
’n Baie selfsugtige besluit” – Kokkedoor Vuur & Vlam
Die onthoubraaiers onthul waarom hulle vir die kompetisie ingeskryf het: Sommige sien dit as ’n geleentheid om iets vir hulself te bewys terwyl andere wil wys wat in hulle steek. Hulle vertel ook waarna hulle uitsien.
Nuus
Kokkedoor: Is jy gereed om oor die kole gehaal te word?
kykNET steek alreeds die vure aan vir die volgende seisoen van die gewilde Afrikaanse koswerklikheidsreeks “Kokkedoor Vuur & Vlam” en jy kan nou inskryf vir hierdie opwindende reis!