Logo
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

’n Baie selfsugtige besluit” – Kokkedoor Vuur & Vlam

Video
10 Augustus

Die onthoubraaiers onthul waarom hulle vir die kompetisie ingeskryf het: Sommige sien dit as ’n geleentheid om iets vir hulself te bewys terwyl andere wil wys wat in hulle steek. Hulle vertel ook waarna hulle uitsien.