kyknet channel logo

Seks – kan ons daaroor praat? – Kassie-Kuiers

Video
16 Maart

Die kollig val op die welbesproke reeks, Sex in Afrikaans, wat onlangs op Showmax begin wys het. Renaldo Schwarp vind meer uit by Rian van Heerden, vervaardiger van die reeks, en Marguerite Albrecht, toesigvervaardiger. Hulle gesels oor hoekom hierdie reeks soveel meer bied as wat jy dink en nie poog om nét te skok nie.