kyknet channel logo

Glansryk en geheime – Kassie-kuiers

Video
20 April

Die immergewilde Bravo! is vanjaar ’n dekade op die kassie! Renaldo Schwarp gesels met aanbieders, Tracey Lange en Reynardt Slabbert, oor gaste, episodes en al die dinge wat ons dalk nie op die skerm sien nie! Ja, daar word ook ’n paar ‘geheime’ verklap...