kyknet channel logo

Liefdesreis voor die kamera – Kassie-Kuiers

Video
13 April

Ons is in Mbombela en gesels met die akteur Francois Jacobs oor sy soeke na liefde wat tans op die realiteitsprogram, Op my Eish!, uitspeel. Renaldo Schwarp vind meer uit oor dié persoonlike reis en al die minutes tussendeur wanneer die kameras nie rol nie.