kyknet channel logo

Meer as net ‘n “tannie”.  – Kassie-kuiers

Video
25 Januarie

Vandeesweek in Kassie-kuiers gesels Renaldo Schwarp met die legendariese dramaturg, Pieter-Dirk Uys oor Evita Bezuidenhout, koeksisters, Afrikaanse tannies én Prince Harry! Daar word ook gesels met Veronique Jephtas.