kyknet channel logo

Desemberdiewe – Kassie Kuiers

Video
14 Desember

“Dis ’n goed-voel fliek!” Renaldo Schwarp gesels oor die storie, temas en McGregor saam met die jong akteurs van kykNET se Kersfeesfilm, Desemberdiewe, asook die skrywer en regisseur, Carla Smith.