kyknet channel logo

Magda Louw – Kassie-kuiers

Video
30 November

Ouderdom is iets waarmee ons almal noodgedwonge kan vereenselwig. Renaldo Schwarp gesels met die aktrise en skrywer Desire Gardner oor haar titelrol in kykNET se splinternuwe komedie, Magda Louw, en die hoe dié komedie van teaterstuk, na TV-film tot vollengte TV-reeks ontwikkel het.