kyknet channel logo

Televisie vervaardiging – Kassie-kuiers

Video
23 November

Waar trek jy die lyn tussen gesonde debat en sensasie in televisie programme wat hedendaagse kwessies in die kollig plaas? Renaldo Schwarp gesels met inhoudsvervaardiger Kaylee Kruser en leefstylredakteur by Channel 24, Herman Eloff.