web uni tv guide
in frans ja banner
web uni tv guide

In Frans Ja

144ReisprogramPG13 L

Basiese rugby reëls – In Frans, ja!

Video
28 September

Vanes-Mari du Toit en Hamilton Wessels maak seker dat jy kan saampraat as die geselsies gaan rondom die 2023 Rugby Wêreldbeker in Frankryk: Hier is 'n lys van rugby reëls en termes wat jy moet weet.