kyknet channel logo

Amptelike voorskou – Graskop: Voertsek, polisie!

Video
26 Julie

Graskop: Voertsek, polisie! is die vierde ondersoekende nuusdokumentêr in die Onthul-reeks en word op 6 Augustus om 20:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) uitgesaai. Dié dokkie laat die soeklig op hierdie skriknag val en daar word, onder meer, gekyk na die redes hoekom die polisie in hulle afwesigheid geskitter het toe die dorp hulle die nodigste gehad het.