web uni tv guide
Taktiek S1 Slim BB
web uni tv guide

Taktiek

144Komedie13 L

Amptelike voorskou – Taktiek

Video
04 September

"Taktiek", 'n komediereeks met akteurs soos Bennie Fourie, Schalk Bezuidenhout, Marion Holm, Mandri Sutherland en Keeno-Lee Hector in die rolverdeling, begin Maandag 2 Oktober om 20:00 op DStv-kanaal 144. Dieselfde span skrywers wat vir "Hotel" verantwoordelik was, het ook "Taktiek" geskryf.