kyknet channel logo

Als het ’n begin en ’n einde – Kassie-Kuiers

Video
02 Maart

Ná die aankondiging oor die einde van Getroud Met Rugby, gesels Kassie-Kuiers se Renaldo Schwarp met Waldimar Pelser, direkteur van kykNET-kanale, oor die faktore wat ’n rol speel met só ’n besluit. Getroud Met Rugby-akteurs, Natasja Jacobs en Adrian Steyn, vertel hoe hulle voel oor die einde van hierdie hoofstuk.