kykNET_Nou_kanaal_146_logo_png
kykNET_Nou_kanaal_146_logo_png

Ommighellie

145KultuurPG13

Skryf jou storie in – OmmiGhellie

Video
05 Julie

OmmiGhellie soek jou stories: Inwoners van die Noord-Kaap en Weskus kan gerus inskryf en hul stories kom vertel vir die tweede seisoen van die TV-reeks. Dit kan 'n hartstorie wees of kom vertel iets snaaks. Kykers kan hul stories stuur per epos na [email protected], of stuur dit deur WhatsApp na 063 664 3587.