web uni tv guide
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Kwêla: Kokkedoor Wenners (Deel1)

Video
19 Julie

Hulle is na 13 episodes van die kykNET werklikheidprogram, Kokkedoor, as die wenners aangewys. Tiaan is voorheen as Mees Belowende Jong Sjef in die land aangewys nadat hy sy diploma in kookkuns verwerf het en het in Ouverture se kombuis in Stellenbosch gewerk. Mynhardt bly op 'n plaas buite Malmesbury waar hy gereeld afval kook en 'n ribbetjie in die oond sit.