web uni tv guide
Kokkedoor Vuur & Vlam
web uni tv guide

Kokkedoor: Vuur en Vlam

144Realiteit13 L

Kokkedoor FINALE: 4 Julie 2013 20:00 - 21:30 (Voorskou)

Video
29 Junie

Lang arm lang tafels Prins Albert trek sy feesklere aan vir die makietie der makieties, terwyl die finaliste dit uitspook om die skottels vol koningskos vir die skares gemaak te kry. Hetta en Nic slyp hul beoordelaarstande vir die laaste uitproe-sessie en dan word drome langs die langtafel waargemaak. Die hoenders het al gaan slaap toe word die titel Groot Kokkedoor 2013 nog gevier.