kyknet channel logo

Toks & Tjops gereed vir Wêreldbeker-jaar – Kassie-kuiers

Video
15 Februarie

Die splinternuwe seisoen van Toks & Tjops het Vrydag afgeskop en Renaldo Schwarp was daar om met Hamilton Wessels en Rikus de Beer te gesels oor die program se nuwe baadjie maar ook die hart wat steeds dieselfde klop!