kyknet channel logo

Liefde is nie vir swape nie – Kassie-kuiers

Video
09 Februarie

Valentynsdag is om die draai en Renaldo Schwarp soek wenke by Ilse-Lee van Niekerk en Evan Hengst, akteurs in kykNET se Valentynsdagfliek Om en Om, oor al die ‘moets’ en ‘moenies’ op Valentynsdag.