kyknet channel logo

Onverskrokke liefde – Kassie-kuiers

Video
01 Februarie

Die maand van liefde is hier! Renaldo Schwarp gesels met Clint Brink, Je-Ani Swiegelaar, Melinda Brink en David Viviers van Binnelanders-faam oor Kupido se hand in hul karakters se lewens. Daarby bekyk ons ook liefdesdrama in Suidooster.