kyknet channel logo

Tropiese proteïen-smoothie

12 Desember

4 Porsies

Vir gewigsverlies

4

Kry die resep vir tropiese proteïen-smoothie, wat in ’n episode van Slank voorberei is, hier.

Slank_Tropical-smoothie-1
Bestanddele

GM:

50 ML Slender Wonder Protein Plus-tropiese skommel

200 ML water

1 ML Slender Wonder-versoeter

1 druppel pynappel- of piesang-geursel

1 druppel Oranje voedselkleursel

1/2 appel, lemoen of pomelo

50 g Sitrusvrugte

MN

50 ml Slender Wonder Protein Plus-tropiese skommel

200 ml water

1 ml Slender Wonder-versoeter

1 druppel pynappel- of piesang-geursel

1 druppel Oranje voedselkleursel

1/2 appel, lemoen of pomelo

100 g Sitrusvrugte

SB:

50 ml Slender Wonder Protein Plus-tropiese skommel

200 ml water

1 ml Slender Wonder-versoeter

1 druppel pynappel- of piesang-geursel

1 druppel Oranje voedselkleursel

1/2 appel, lemoen of pomelo

50 g Sitrusvrugte

ST:

50 ml Slender Wonder Protein Plus-tropiese skommel

200 ml water

1 ml Slender Wonder-versoeter

1 druppel pynappel- of piesang-geursel

1 druppel Oranje voedselkleursel

1.2 appel, lemoen of pomelo

75 g Sitrusvrugte

SWA:

50 ml Slender Wonder Protein Plus-tropiese skommel

200 ml water

1 ml Slender Wonder-versoeter

1 druppel pynappel- of piesang-geursel

1 druppel Oranje voedselkleursel

1/2 appel, lemoen of pomelo

50 g Sitrusvrugte

Metode

Indien jy die Slender Wonder-program volg moet jy die mates gebruik volgens jou fase. Indien jy nie op Slender Wonder is nie, gebruik die mates in die ST- of MN-kolom.

 

Verkoel ‘n glas in die yskas.

 

  1. Gebruik ‘n handmenger of ‘n “shaker” om die skommelpoeier en water te meng.
  2. Voeg die versoeter, geursel, kleursel by en meng totdat dit glad is.
  3. Skink die mengsel in ‘n ysbakkie en plaas in vrieskas.
  4. Sodra die mengsel amper solied gevries is, verwyder vanuit die vrieskas en plaas in ‘n voedselverwerker.
  5. Meng op laë-spoed totdat dit ‘n “slush” word.
  6. Plaas die gevriesde “slush” in ‘n verkoelde glas.

 

Vir meer resepte kan jy die Slender Wonder-resepteboek (volume 1 of 2) by ‘n Slender Wonder-dokter koop of direk by ons hoofkantoor ([email protected]).

ipp
Die Groot Ontbyt Poster 924x1360
2016-09-09

Somerdrankie

Gewildste Resepte