03 September
Pasta
4
Probeer gerus dié heerlike pasta-dis, soos voorberei in ’n episode van Slank 3.
Kohlrabi-pesto-pasta
peper na smaak
500 - 600 g kohlrabi geskil en ‘spiralised’
1 k room of klapperroom
4 - 5 e pesto van jou keuse
1 - 2 k oorskiet hoender gekap of gekerf (opsioneel)
olyfolie om te bedrup
swartpeper na smaak
Pesto:
3 k groente en/of kruie
1/4 k geroosterde neute of sade van jou keuse
1/2 huisie knoffel geskil
1/4 k kaas gerasper
sout of suurlemoensap na smaak
Vir die pesto (lewer ongeveer 1 koppie):
Vir die kohlradi-pesto-pasta (lewer 4 porsies):
Wenk:
Indien jy sukkel om kohlrabi te vind, kan jy rape gebruik, maar soteer hulle in ’n bietjie olyfolie vir vier tot vyf minute, eerder as om hulle te kook.