kyknet channel logo

Amptelike voorskou – Onthul: My pa het my nie verkrag nie

Video
08 Julie

Agt jaar al sit ’n pa in die tronk nadat hy in 2012 skuldig bevind is daaraan dat hy sy eie dogter verkrag het. Maar sy dogter het onder eed verklaar hy het dit nie gedoen nie. Die saak is op pad na die hoogste hof in die land.