kyknet channel logo

Moordenaars Karoo – Amptelike lokprent

Video
22 Junie

’n Storie oor ’n rustige Karoo-dorpie wat vasgevang is in droogte. Onder die oppervlakte borrel en prut die onheil soos ’n bruisende stroom water wat wag om ontdek te word.