kyknet channel logo

Amptelike lokprent – Klein Karoo 2

Video
30 Junie

Frans, ’n agt-en-dertigjarige dokumentêre regisseur, word gedwing om ‘n tree terug te neem en sy lewe te herevalueer nadat hy onverwags vir die tweede keer voor die kansel gelaat is.