Watter wyn werk? – In Die SopDie belangrikheid van wyn op ’n spyskaart is in hierdie week se episode van #InDieSop bespreek. Dit is egter nie net belangrik om goeie wyn vir jou gaste te bied nie, maar ook die regte wyn. Leer hier meer oor hoe om die regte wyn vir die regte kos te kies.