web uni tv guide
Hotel S5 Slim
Zoe October Suidooster Profile

Zoe October

Zoe is iemand wat nie omgee om 'n ding te sê soos dit is nie en sy weet wat sy in die lewe wil hê. Sy is getroud met Tim en Bridgette se gunsteling. Zoe kan met moord wegkom by haar man en haar tannie.