web uni tv guide
Hotel S5 Billboard

seisoen

5

4

3

2

Hotel S5 – Poster

Oor die program

Presies dieselfde, net anders, maar beslis net so snaaks. Die span van Hotel maak in Januarie weer ’n draai vir ’n vyfde – en finale – seisoen en soos gewoonlik is daar genoeg kinkels en kwinkslae om kykers te laat skaterlag.

S5 | E13
28 Maart 20:00
'S5/E13 of 13'. Thomas keer terug uit die bos met groot planne, terwyl Ferdie regmaak vir sy groot verering. Brenda stel...

Nog Programme

Elwira, ’n bekende Pinkster-sangeres, volg vir Jonathan Rubain op wat ná vier jaar en 268 episodes die tuig neergelê het.

Koortjies Met Elwira Standili

19:00 | 22 Sep
web uni tv guide
Kanaal
145
’n Groep onderwysers wat ná dekades steeds aan mekaar verbind is. Vyf skoolvriende wat jou onderwysers is by die skool waar hulle nie net skoolgegaan het nie, maar waar dieselfde skoolhoof van destyds steeds die septer swaai.

Pronk Primêr

20:00 | 23 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144
Nêrens, Noord-Kaap

Nêrens, Noord-Kaap

20:00 | 24 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144
Boer soek 'n vrou S16 poster

Boer Soek 'n Vrou

20:00 | 26 Sep
web uni tv guide
Kanaal
144