web uni tv guide
Hotel S5 Slim
Zelda Joubert - Diepe Waters (s1)

Zelda Joubert

Zelda is die antagonis in die verhaal. Sy is ’n werkolis en baie suksesvolle sakevrou. Zelda is ’n gedrewe, slim manipuleerder met ’n langtermynplan om wraak te neem op Gys. Sy konkel van begin tot einde om te kry wat sy wil hê.