web uni tv guide
Hotel S5 Slim
Mooiweer en warm

Cezanne Dippenaar

Geoloog, in haar 20s, het haar hele familie in ‘n ongeluk verloor en so ryk geërf dat sy nooit weer hoef te werk nie, maar sy volg in haar geliefde geoloog-pa se voetspore en probeer dit so goed as moontlik doen. Obsessief oor haar werk en dit dra daartoe by dat die bestuur van Geo Solutions haar nie ernstig opneem nie. En snags, in die ontsaglike familiehuis waar sy nog steeds woon (stoksiel-alleen), spook haar familie by haar.

Nog vermaak