14 Julie
Ongebak
715037
Die Kwarantyn-families het die volgende bestanddele ontvang met die foto en moes dié gereg voorberei sonder 'n metode of resep.
Komkommer
See wier
Rysasyn
Suiker
Sojasous
Wasabi
Salm
Avokadopeer
Aarbeie
Gepekelde Gemmer
Rol-matjies
Eetstokkies
Sesame sade
Sushi mayo
Julle mag ook enige ander bestanddele in julle huis gebruik!
Op die proebord moet daar die volgende wees: