01 Julie
8 Porsies
Gebak
4
Hierdie resep vir sjokolade-en-peer-poeding is in 'n episode van Die GROOT Ontbyt gemaak. Kry die resep hier.
200 g botter
300 g suiker
4 groot eiers
75 g koekmeel
50 g kakaopoeier
410 g pere
100 g donkersjokolade
25 g amandelvlokkies
room
Gebakte aartappels