Lara het aanvanklik BSc Mikrobiologie studeer, maar na twee jaar besluit om eerder haar droom van sjef-wees na te jaag. Vandag leef sy die droom by JAN Innovation Studio in Kaapstad waar sy met geure speel om iets nuut te skep. Sy is gekroon as die wenner van Kookpunt
en sy het ook die derde plek behaal in Sjefhuis op VIA.