Bertus is ’n bobaas-braaier en sy vuur-vaardighede het vir hom ’n plek in Ultimate Braaimaster se finaal losgeslaan. Hy is ’n wynmaker wat ook gourmet
braai-spyseniering doen vir alles van intieme en spoggerige verjaarsdagpartytjies tot groot korporatiewe geleenthede met 900 gaste.