Ontmoet Lara van der Merwe – Kokkedoor Vuur & Vlam: Onthoubraaier
Video
12 Julie
Lara het ’n graad in BSc Voedselwetenskap. Haar braai-ervaring is redelik beperk, maar Kokkedoor
is vir haar ’n kans om haar vaardighede en kwalifikasie te beproef en te bewys.