Joubert is ’n geoktrooieerde rekenmeester van Pretoria en ’n man met ’n groot liefde vir jag en die buitelewe. Hy pak vleisverwerking en braai met selfvertroue en verskillende tegnieke aan. Hy het saam met sy niggie Lara van der Merwe, ook een van die onthokokke, ingeskryf.