Logo

Amptelike lokprent – Die groot dag

Video
09 Augustus

Rugbymal swaers, Jimmy en Riaan se grootste nagmerie word waar, hulle vrouens se sussie trou op dieselfde dag as die Rugby Wêreldbeker eindstryd en hulle moet ten alle koste die troue mis!