Logo

Amptelike lokprent – Truspieël

Video
11 Julie

Wanneer 'n paartjie met dekades se herdenkings agter die rug, uitvind hul hul trouplek binnekort afgebreek word, val hulle die pad ter wille van die ou tyd. Die lang pad is gevul met 'n geheimsinnige mis en dit het een laaste eienaardigheid - hoe verder hulle reis, hoe jonger word hulle! Wie sê hul verhouding sal selfs die reis oorleef?