Wie word ’n miljoenêr word van 27 Oktober op kykNET uitgesaai en Rian van Heerden gaan hom nou in die geselskap bevind van Chris Tarrant en Jeremy Clarkson (aanbieders van die die Britse weergawes), en Jeremy Maggs wat in die aanbiederstoel van die destydse Suid-Afrikaanse weergawe was.