web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
Armand Aucamp   Mid

Sean

+ Suksesvol
- Afgestomp

In ’n ander heelal het Sean sy drome oor die sterre en die uitspansel laat vaar en ’n loopbaan op aandrang van sy pa gevolg wat hom ’n groot huis en ’n leë hart besorg het. Hy speel nie meer tjello nie en leef ‘n lewe uitgemeet in syfers, tabelle en besigheidsoproepe.