web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
Mia

Mia

Mia is Kevin se dogter uit 'n vorige verhouding, maar Sophia het haar basies groot gemaak. Sy's 'n hoogs intelligente 13-jarige met 'n reuse hart en 'n liefde vir die wêreld, die diereryk en sosiale kwessies. Haar ouers het haar baie onafhanklik groot gemaak en dit blaas uiteindelik in hulle gesigte op as sy op ingewikkelde maniere betrokke raak met haar oom, Bertie, se halfgebakte planne.