web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
Mooiweer en warm

Meyer Basson

 

Ouderling in die kerk, in sy 30s, ‘n voëlkenner wat in die berg langs die dam voëls fotografeer en skets... waar hy die jong geoloog, Cezanne, ontmoet. Was getroud. Wanneer die vlooimark begin, kry hy ‘n stalletjie waar hy onder andere sy voëlboeke en sketse smous. Op die oog af nie jou tipiese held nie, maar hy word Cezanne se ridder teen die bose magte.
 

Nog vermaak